Welkom in Koepel Stereo se uitsaaigebied.

radio-microphone

KLIEK HIER OM NA ONS UITSENDING TE LUISTER

homeimage-1

‘n Gedeelte van die Vredefortkoepel word binnekort as erfenisgebied verklaar. Koepel Stereo is ’n Gemeenskaps radiostasie wat uitsaai binne die groter koepelgebied, met die missie om die gebied, sy inwoners, sy fauna, flora en  toerisme te bemark, ontwikkel, bewaar en voort te dra as erfenis van die gemeenskap.”

Koepel Stereo is licensed to operate on the 94.90 MHz frequency by the regulatory body ICASA, with a mandate of 30% English to 70% Afrikaans.

The station caters specifically for listeners in the Municipal district of Ngwathe.

Read More >>