Tannie Bettie Se Wiele Projek

Tannie Bettie Se Wiele Projek

Tannie Bettie se Huis voor die tyd

Tannie Bettie se Huis voor die tyd

Tannie Bettie se Huis na die tyd danksy luisteraars en personeel van Koepel Stereo se harde werk

Tannie Bettie se Huis na die tyd danksy luisteraars en personeel van Koepel Stereo se harde werk

Tannie Bettie se ou wiele waarmee sy die dorp vol agteruit met haar voete getrap het.

Tannie Bettie se ou wiele waarmee sy die dorp vol agteruit met haar voete getrap het.

Uiteindelik!! Na net 10 dae het Koepel Stereo fondse bymekaar gekry van die luisteraars af om vir Tannie Bettie nuwe wiele te koop, Hier wys Quisto van die Dome Riders, Parys haar hoe hy werk....

Uiteindelik!! Na net 10 dae het Koepel Stereo fondse bymekaar gekry van die luisteraars af om vir Tannie Bettie nuwe wiele te koop, Hier wys Quisto van die Dome Riders, Parys haar hoe hy werk….

Ontmoet vir Tannie Bettie (72 jaar oud)

30 Julie 2014 - Tannie Bettie kry haar koopbewys van R 500 by Parys Spar

30 Julie 2014 – Tannie Bettie kry haar koopbewys van R 500 by Parys Spar

29 Julie 2014 - CJ, eienaar van Parys Spar oorhandig Tannie Bettie se koopbewys aan haar.

29 Julie 2014 – CJ, eienaar van Parys Spar oorhandig Tannie Bettie se koopbewys aan haar.

Tannie Bettie is ongelooflik bly oor haar nuwe wiele en almal het drukkies gerky - tot ons kameraman vir die dag, Andrew

Tannie Bettie is ongelooflik bly oor haar nuwe wiele en almal het drukkies gerky – tot ons kameraman vir die dag, Andrew

En daar gaan Tannie Bettie met haar nuwe wiele dorp toe, begelei deur die Dome Riders van Parys en van ons luisteraars wat die dag moontlik gemaak het.

En daar gaan Tannie Bettie met haar nuwe wiele dorp toe, begelei deur die Dome Riders van Parys en van ons luisteraars wat die dag moontlik gemaak het.

Yvonne Gelderblom van die Dome Riders oorhandig blomme aan Tannie Bettie

Yvonne Gelderblom van die Dome Riders oorhandig blomme aan Tannie Bettie

Tannie Bettie kry vir haar so bietjie groente en vrugte geborg deur Koepel Stereo

Tannie Bettie kry vir haar so bietjie groente en vrugte geborg deur Koepel Stereo