Tuis

Welkom by die “moderne” Radio Koppies.

Radio Koppies het tot stand gekom gedurende 1993 en is later gekelder deur Overvaal en is die ateljees geskuif vanaf Koppies na Viljoenskroon.
As jy herinneringe het wat jy wil deel, gaan besoek gerus die Geselsplek en vertel jou storie….
Op 24 Augustus 2019 herleef Radio Koppies, as moderne Internet Radio Stasie (IRS). Neem besit (mits jou wortels in Koppies setel) en geniet.

Die radio behoort aan die gemeenskap van Koppies, hoofsaaklik in Afrikaans.